 |
 |
 |
 |
|
|
|
|
|
| Welkom by ons opwindende Afrikaanse "dating site" en ontmoet iemand wat jou taal praat! Is jy moeg om alleen te wees? Soek jy iemand wat by jou pas? Gereed vir liefde? Of jy opsoek is na jou perfekte deksel of sommer net lekker wil gesels in Afrikaans, is hierdie webtuiste perfek vir JOU. En dis als totaal ANONIEM! Lekker Lekker om te vry in Afrikaans. Doen so voort. Kom dames sluit aan ek soek 'n deksel... Jaco, Weskaap Hallo, wou net laat weet dat ek hiedie Kersfees vir die eerste keer in jare nie alleen was nie as gevolg van jul webtuiste. Dit het 'n rukkie geneem en 'n paar probeerslae om my deksel te ontmoet maar was beslis die moeite werd.... Storieman 32, Weskaao Ek was eers skepties oor maat-soek op die internet, maar ek het baie oulike mense ontmoet op mypotsedeksel. Ek beveel dit beslis aan. Kaggelvuur,36, Gauteng Is reeds 4 jaar enkellopend en lid van verskeie "dating sites", het my sielsgenoot gevind by julle! Dankie. Rosie, 29,Weskaap Moeilik om jou "deksel"te vind as jy ouer en geskei is,maar julle het dit maklik gemaak. Ek het sopas my droomman in lewende lywe ontmoet na ek op jul site met hom gechat het en hy is beslis my DEKSEL. Jasmyn, 52, Kwazulu-Natal Dankie vir'n puik Afrikaanse initiatief. Julle diens is ook uitstekend en mens kan sien julle het 'n passie vir wat julle doen. Ek ondersteun dit graag en vind julle dames amazing. Wynboer, 24, Weskaap Sluit nou aan....
Ontmoet 'n paar van ons Deksels... | | . | | | | | |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
 |
 |
 |
|